Rue McClanahan

Rue McClanahan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eddi-Rue McClanahan
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1957–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rue McClanahan (21 Februarie 1934 – 3 Junie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Starship Troopers (1997) en in die televisiereekse Maude (1972) en The Golden Girls (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy